Nursery School Teacher

539383547 1070622468580312 2706073818299490240 n

Giggel & Groei groei is opsoek na ‘n kleuterskoolonderwyseres wat passievol, liefdevol en kreatief is om saam met ons ‘n verskil te maak!

**Posisie:Ouderdomsgroep: 1–2 jaar

**Aanvangsdatum: So spoedig moontlik

Ons soek iemand wat:

– ‘n Groot liefde het vir kleintjies van 1–2 jaar oud

– Geduldig, energiek en vol kreatiewe idees is

– ‘n Spanwerker is en ’n veilige, liefdevolle en stimulerende leeromgewing waardeer

– NQF 4 of 5 kwalifikasie is, of bereid is om dit te voltooi

As jy ’n passie het om ’n positiewe impak te maak in kinders se eerste lewensjare, hoor ons graag van jou!

*Sluitingsdatum vir aansoeke: 27 Augustus 2025

Stuur jou CV na admin@giggleandgrowacademy.co.za

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *